Skip to content

Welkom by Ons Naskoolsentrum

By Laerskool Tini Vorster bied ons ‘n veilige omgewing waar ons fokus op aandag, liefde en dissipline.

Naskoolsentrum

Waarom Kies vir Ons Eie Naskool?

  • Aandag, liefde en dissipline.
  • Hulp met huiswerk vanaf 14:00 tot 16:00.
  • Lekker middagetes en middaghappies.
  • Doelgerigte speel-aktiwiteite en vakansie-programme.

R700 per maand (Voltyds)

Registrasiefooi

R250 per kind (Eenmalig)

Ad-hoc / Dagfooie

R90 per dag (Indien daar plek beskikbaar is).

Belangrike Notas

  • Laat optel (nรƒยก 17:30): R100 per 30 min.
  • Laat betalings: R150 administrasiefooi.

Bankbesonderhede

Bank: ABSA
Rekeningnaam: Laerskool Tini Vorster
Rekeningnr: 01025530645
Takkode: 632005
Verwysing: Kind se Naam & Van + Naskool

Navrae: Geraldine

082 558 3333

Navrae: Mariska

011 814 6470/1