Skip to content

SKOOLTYE

7:30

Skool begin stiptelik.

13:00

Gr. R & Speelgroep verdaag.

13:30

Gr. 1 – 7 verdaag.

  • U kind word deur ˜n onderwyseres na die toegangshek in Kingsway vergesel: Hek nr. 5

  • Indien niemand hom/haar kom afhaal nie, word u kind om 13:10 na die wagklas teruggeneem. Die toegangshek word dan weer gesluit om veiligheid te verseker.

  • GEEN KIND SAL TOEGELAAT WORD OM BUITE DIE SKOOLHEK VIR SY/HAAR OUERS TE WAG NIE.

Vervoer & Toesig

Leerders wag onder toesig vir vervoer tot om 14:00. Geen kind word na afhandeling van sportoefeninge op die skoolterrein sonder toesig toegelaat nie.

Naskoolsentrum

Die naskoolsentrum lewer ‘n diens vir toesig van leerders. Reëlings moet vooraf getref word.

Aangesien u kind na die betrokke hek begelei word, word u vriendelik versoek om BY DIE HEK vir u kind te wag en nie voor u kind se klas saam te drom nie.

Skooldrag & Voorkoms

Skooldrag bevorder selfdissipline, skep ‘n samehorigheidsgevoel en kweek trots aan vir dit wat jou eie is

Amptelike Verskaffers

  • Selworth (Hendrik Verwoerdstraat 14, Nigel)
  • Bombay Bazaar/Bombays of Nigel ( 6 Indian Plaza, Nigel)

Skoolklerebank

Dinsdae & Donderdae

13:30 – 14:30

 

Erekleure

Erekleure

Erekleure

Erekleure

Erekleure

Erekleure

Somersdrag Meisies

Somersdrag Meisies

Somersdrag Meisies

Somersdrag Meisies

Somersdrag Meisies

Somersdrag Meisies

Somersdrag Seuns

Somersdrag Seuns

Somersdrag Seuns

Somersdrag Seuns

Somersdrag Seuns

Somersdrag Seuns

 Wintersdrag Meisies

Wintersdrag Meisies

Wintersdrag Meisies

Wintersdrag Meisies

Wintersdrag Seuns

Wintersdrag Seuns

Sportdrag

Sportdrag

Sportdrag

Sportdrag

  • MERK VAN KLERE: Alle items moet duidelik gemerk wees. Ongemerkte klere sal nie deur personeel gesoek word nie.

  • EREKLEURE: Wapen en lapbalkies mag slegs op skoolkleurbaadjies gedra word.

Belangrike Dokumente en Vorms

Inskrywingsvorm

☝️

Klik hierbo om af te laai

Kwartaalkalender vir Ouers

☝️

Klik hierbo om af te laai

Registrasievorm

☝️

Klik hierbo om af te laai

Dagboek vir Ouers

☝️

Klik hierbo om af te laai

Inligtingsblad en Skoolreëls

☝️

Klik hierbo om af te laai

Skoolbenodigdhede

☝️

Klik hierbo om af te laai

Skoolfonds & Betalings

Bankbesonderhede

Bank:
FNB (Eerste Nasionale Bank)
Rekeningnaam:
Laerskool Tini Vorster
Rekeningnommer:
1234567890
Takkode:
250 655
Verwysing:
Naam, Van & Rek Nr

Skoolfooie:

Laai die volledige dokumentasie rakende die 2026-fooiestruktuur en finansiële reëlings hieronder af.

D6 Skool Kommunikeerder

Laai die D6 Connect-toepassing af om op hoogte te bly met alle skoolnuus en aankondigings.