Ons streef na Uitnemendheid Visie en Missie
By Laerskool Tini Vorster is ons visie gefokus op kwaliteit onderrig en die skepping van geleenthede vir die totale ontwikkeling van elke kind. Ons glo daaraan om ‘n omgewing te skep waar leerders nie net akademies floreer nie, maar ook as individue groei. Ons toegewyde personeel fokus op persoonlike aandag om te verseker dat elke leerling se potensiaal ten volle ontsluit word.
ONTMOET ONS BESTUUR
Mnr. J. Louwrens
Me. H. Fourie
Mnr. R. Geyser
Me. N. Fourie
Me. M. La Grange
Me. M. Meneghin
Mnr. J Kritzinger
ONS PERSONEEL
Grondslagfase (Gr. R – 3)
Me. L v Jaarsveldt
Gr. R L
Me. Z. Nienaber
Gr. R T
Me. R. Baasden
Gr. R V
Me. E. Herbst
Gr. 1 L
Me. M. Meneghin
Gr. 1 T
Me. M. Erasmus
Gr. 1 V
Me. L. Stoltz
Gr. 2 L
Me. H. Fourie
Gr. 2 T
Me. F. Coetzer
Gr. 2 V
Me. L. Boshoff
Gr. 3 L
Me. C. Moolman
Gr. 3 T
Me. M. La Grange
Gr. 3 V
Me. M du Preez
Grondslagfase Student
Intermediêre & Seniorfase (Gr. 4 – 7)
Mnr. H. Schutte
Gr. 4 L
Me. N. Schoeman
Gr. 4 T
Me. V. Wessels
Gr. 4
Me. A. Bierman
Gr. 5 L
Me. S. Meijer
Gr. 5 T
Me. C. Ackerman
Gr. 6 L
Mnr. J Kritzinger
Gr. 6 T
Me. Hendricks
Gr. 6 V
Ms. N.Fourie
Gr. 7 L
Mnr. G. Wagenaar
Gr. 7 V
Me. A. Uys
Gr. 7 T
Mnr. E.Botha
Senior Intersenfase Student
Voorskool
SPEELGROEPIE – WIKKELWURMS
Me. N. De Jager
Gr.RRR + Gr.RR (3-5 Jariges)
Me. A. Botha
Hulp - Gr.RRR + Gr.RR (3-5 Jariges)
SPEELGROEPIE – BABBELBEKKIES
Me. H. Pretorius
Speelgroepie – Gr. RR (4-5 Jariges)
Me. C. Enslin
Hulp - Speelgroepie – Gr. RR (4-5 Jariges)
SPEELGROEPIE – BESIGE BYTJIES
Me.G. Nienaber
Speelgroepie – Gr. RRR (3-4 Jariges)
Me. T. Ueckermann
Hulp -Speelgroepie – Gr. RRR (3-4 Jariges)
Administratiewe Personeel
Sekretaresses
Me. C. Bronkhorst
Administratief - Finansies
Me. M. Venter
Administratief - Bemarking en Algemeen
Me. E. van Aswegen
Administratief - Leerlingsake
Me. D. Petzer
Administratief - Leerlingsake
Me. M. Wagenaar
Administratief - Personeelsake en Algemeen
Fasiliteitsbestuur en Ondersteuning
Mnr. P. Cilliers
Fasiliteitsbestuurder
Me. O. Mathebula
Algemene Assistent
Me. P. Moeketsi
Algemene Assistent
Mr. M.Sibiya
Algemene Assistent
Mnr. M. Mampuru
Algemene Assistent
Mr. M. Sibande
Algemene Assistent
Mr. B. Sibeko
Algemene Assistent
SKOOLVOEDINGSPROGRAM
Me. C. Riekert
Skoolvoedingsprogram
Me. C. Else
Skoolvoedingsprogram
ONS FOKUS
Ons bied die beste akademiese grondslag met spesiale aandag aan remediërende onderwys en ekstra klasse in Afrikaans, Engels en Wiskunde. Ons Mediasentrum en Rekenaarsentrum is toegerus met die nuutste hulpmiddels om leerders vir die digitale toekoms voor te berei.
By Tini Vorster glo ons aan die totale ontwikkeling van die kind. Ons bied uitstekende sportfasiliteite en ‘n ryk kultuurprogram waar elke leerder hul talente kan ontdek.
Ons bou voort op ‘n trotse erfenis van integriteit en respek. Saam met ons ouers kweek ons leerders wat met selfvertroue en goeie waardes hul plek in die samelewing volstaan.
Skoollied
Tini Vorster Skoollied
Waar ruimtes roep en grassland vry
oor Hoëveldse vlakte sprei;
staan Tini Vorster Laerskool-
van hoër strewe ‘n simbool:
Getrouheid, reinheid, hoop, geloof
dit rig ons hart, dit lei ons hoof!
Ons min die skone, want dit is
kosbaar, lieflik erfenis.
Soos die Karee wat wind en weer
met volharding kan trotseer,
staan ons ook vas, gewortel in ‘n Vaderland wat ons bemin.
Ons sal steeds saamstaan: kragtig, trou,
eendragtig aan ons toekoms bou.
Ons sal nie vrees nie, want ons glo
dat God ons rig en lei van bo.
Refrein:
Swaai hoog die vaandel, want ons dra
die toekoms van Suid-Afrika
in hande klein, wat werk en bou
in harte rein, vol liefd en trou.
En as jy om ‘n offer vra, dan sal ons: Ja, Suid-Afrika!

